Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Filosoof

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 5 Junie 2020 Aantal woorde: 53 56 Kere gelees Hou van

wysgere en filosowe
is onaanvatbaar
amper vrees aanjaend
met jul lewens saad
geplant as denk beelde
in ń dorre werkende
woestyn land.

alles is nou en was altyd nou
alles is verband en staan apart
alles is herhaling en baie oud
lewe in die moment
niks is so belangrik
soos om alles
te bedink.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 323
Kommentaar telling: 28

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 67 gaste aanlyn

Bydrae Totale