Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: fiktiewe wêreld

Deur Palet
Datum gepubliseer: 7 Mei 2019 Aantal woorde: 116 213 Kere gelees Hou van

Daar is soveel redes om nie te stem nie
ons wêreld het onderstebo gedraai
en mense het kwansuis soos vlermuise geword
wat sluimerend koponderstebo
vasklou aan ’n mislukte samelewing

Wat die vlermuise immers nie besef nie
is dat die Afrikaner alleenlik skuldig is
aan die feit dat ons onwillekeurig
ons eie ondergang veroorsaak het

Ongelukkig is te veel Afrikaners nog opsoek
na kortpaaie om hul vryheid te herstel
’n Volk bou ’n stad of ’n monument
nie anders om nie

Alles wat vir jou kosbaar is, kan weer herbou word
wees versigtig om nie mensgemaakte strukture te verafgod nie
want afgode het ’n manier om mense saam met hulle
in die afgrond in te sleep




TEMAS
3 Kommentaar
  1. Anze

    7 Mei 2019

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Mei 2019 projek

  2. Kiekies

    8 Mei 2019

    Oijojoi slaat jy nou ‘n paar spykers op hulle kop!

  3. Palet

    9 Mei 2019

    Dankie vir jou kommentaar!

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 366
Kommentaar telling: 351

Waar die see en die horison ontmoet, sal die gedruis van die oseaan in die suis van die wind stil raak.. Dis hier waar my drome my woorde in die binnekant van my siel kom lӗ  

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 96 gaste aanlyn

Bydrae Totale