Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Feestyd

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 4 Junie 2019 Aantal woorde: 30 454 Kere gelees 1

Tyd van fees
wat vreet, valsheid vier
bier, kus toe
presente
geld plastiek.

Alleen mense nog leëer
gelos
liggaam verwoes
met lekkers.

Die siel lê,
‘n uitgebrande
Chinese lantern.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 323
Kommentaar telling: 28

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 43 gaste aanlyn

Bydrae Totale