Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Ex Facia

Deur Mariska Smit
Datum gepubliseer: 26 September 2020 Aantal woorde: 24 51 Kere gelees 2

Jou stil staar
blou – ontketen
snak uit asem,
helder ruite
opgewasem.

Fokus skuif
pupil omskryf
‘n dialoog
in iris taal
wat jy be-oog.




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    26 September 2020

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die September 2020 – Liefdes-projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 28
Kommentaar telling: 13

Gedigte is vir my n foto van 'n emosie. Ek versteek met letter kode, die waarde van my woorde. Ontrafel gerus. Kopiereg voorbehou op al my werk. 

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 95 gaste aanlyn

Bydrae Totale