Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Estate Lewe

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 6 Julie 2020 Aantal woorde: 55 113 Kere gelees 3

In stede
lê die dorpe beplan met
grys rand stene langs
straatligte wat grom nek
oor leë spasies lig.

swart diamanté, bruin smaragte
wit wannabes
ń volle samelewing weerspiëeling
in nuwe elite karre
ry die ego kurwes.

die estate
verwek deur tydelike wense
gee geboorte tot skulde
wat vandag vreugde
slu omskakel
in langtermyn skade.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 445
Kommentaar telling: 75

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 66 gaste aanlyn

Bydrae Totale