Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Enkeldoring

Deur Poetrydancer
Datum gepubliseer: 20 Julie 2017 Aantal woorde: 49 131 Kere gelees 2

Enkeldoring:

“ek wag nog vir
die een wat kan deel
sonder oordeel
in my vreemde verspotte
oorgee oomblike …

TOG

langs my bly staan
in my stiltes…

EN

my liggies aanraak
en weet hoe diep dit lê
die seer
hier binne wat ek
op ligter noot
probeer verdryf”

©Renz-Poetrydancer 22/06/2017 04am




  • TEMAS
    3 Kommentaar
    1. Marisa J. Labuschagne

      Julie 21, 2017

      Hierdie is baie mooi. Daar is soveel opregtheid daarin. Baie dankie!

    2. Anze

      Julie 21, 2017

      Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie Oop en nuwe projek 

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 9
    Kommentaar telling: 4

    Woorde Sketse Emosie Die Siel Die Soeke Die ontasbare Ink op papier Gevlek Gepen Geleef Beleef

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 47 gaste aanlyn

    Bydrae Totale