Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Engele uit Karoo

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 1 Mei 2019 Aantal woorde: 37 206 Kere gelees 2

Verlore, verdor, verlate
arm siele
sonder afwagting,
mense en volstruis vere.

Vervorm met
gekruikelde hande
tot vry vliegende,
engele in volstruis klere.

Vlerke vlieg uit die
droë veld,
stukkkies glas
harde draad.
as sagte siele reën




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 61
Kommentaar telling: 9

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 140 gaste aanlyn

Bydrae Totale