Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: . . . en vroeghefs sal die kandelare blom

Deur Viooltjie
Datum gepubliseer: 6 Mei 2016 Aantal woorde: 31 874 Kere gelees 6

. . .

‘n rolbos tuimel saam met winde
strooi sade oor die knersvlak uit
wat wortel skiet waar min wil groei —
en stu tot bol, deur die aard’ omsluit

C. Shaw
6 Mei 2016




TEMAS
7 Kommentaar
  1. Anze

    6 Mei 2016

    in enkele woorde beskryf jy net mooi n hele siklus.. puik

  2. Evelyn van der Merwe

    6 Mei 2016

    Ek dink hier het jy vir Totius ore aangesit. Mooi gepen.

  3. neels

    6 Mei 2016

    Kort Pragtig en kragtig

  4. Viooltjie

    6 Mei 2016

    Baie dankie Anze, Evelyn en Neels. Ek waardeer al die gawe woorde 🙂

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 355
Kommentaar telling: 921

Ek skryf grotendeels gedigte vir ontspanning. Ek skryf graag oor die natuur, mense en hul stories en plekke wat ek besoek het. Ek doen dikwels 'n bietjie navorsing oor 'n onderwerp voor ek skryf, want ek geniet dit om te leer. Ek hoop altyd om darem 'n emosie of twee wakker te maak met dit wat ek te sê het, en dat julle lekker saam sal lees :-)

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 47 gaste aanlyn

Bydrae Totale