Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Taal waarskuwing*

Titel: EK KON DIT SIEN IN JOU OË

Deur VlooiBoynton
Datum gepubliseer: 5 Desember 2018 Aantal woorde: 104 14 Kere gelees 1

dit is jy wat my lief gehad het ek belowe ek kon dit sien in jou oë

nou staan die woorde al lank hier teen my hart se kamer bank

dit is ʼn besluit wat in almal iewers wegkruip

en dit is nou hier waar ek sê hoe baie jy vir my bedoel

in woorde het ons die droom gebou en geweet op ʼn tyd hoe ons voel

met struikelende woorde uit jou vingers het jy geskryf

“ek is lief vir jou”

ʼn skadu van wat ons harte eens wou

maar nou is dit net woorde wat aan ons lippe vas klou

——ooo000ooo——

(© Kopiereg: Vlooi Boynton)




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 13
    Kommentaar telling: 13

    Ek bedryf my lewe intuïtief, en het dadelik geweet ek moet my gedagtes in gedigte toonset Dankie dat jy die tyd neem om na my werke te kyk en dit te beoordeel. Mag ons nog lekker saam lag en huil

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 60 gaste aanlyn

    Bydrae Totale