Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Taal waarskuwing*

Titel: Eerste liefde

Deur Toppie@44
Datum gepubliseer: 12 April 2019 Aantal woorde: 154 210 Kere gelees 1

Na al die jare van dink en onthou, sien ek die glans en geluk, op die roos gesig van jou. Hoe keer ek hierdie wonder, oor wat sou kon wees, as my trots en man wees net sou luister na liefde se gees. Met elke lyn hier op my siel se grond, grou die wortels van spyt diep orals om my rond. Sal die spieël eendag ‘n ander storie kan vertel? Miskien die wete as ek jou nou eerste stel! Wat ek verloor het bly my seer se kruis, onthou jy nog daai dag, toe ek vra “sal jy my kuis? Ons was so jonk en erg verlief, jy sal altyd bly, my hart se dief. Net eendag weer aleen saam jou, of die fluister in my oor “ek sal nog bitter graag wou”. Anniversary en verjaarsdag vuur ek met wil, in my lewe daai dag sal bly staan…. Die maand van April!




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 36
Kommentaar telling: 0

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 67 gaste aanlyn

Bydrae Totale