Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Eenvormigheid

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 6 Julie 2020 Aantal woorde: 58 41 Kere gelees 3

in samekoms balle
dreun sing die mensdom
as onskadelike bye
om gedagtes van
ń sentrale bron.

in raadsale
bou ons met herhaling
hexagon gedagte skuilings
een gedagte gang
in eenvormigheid.

in zoom vergaderings
drink ons heuning tee
stil vasgevang
in donker was
kamertjies.

ons verseker die sagte kern
as enigste waarde bron
vir die lewe
terwyl die soet
versuiker.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 354
Kommentaar telling: 36

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 41 gaste aanlyn

Bydrae Totale