Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Een

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 1 Oktober 2020 Aantal woorde: 73 52 Kere gelees 6

wanneer ek so wegsak
onder die wal van my duin
van die suid-ooster wegbuk
en hy waai stormsterk oor my
dan raak ek rustig in sy geweld
so woed die goed en die kwaad
ook oor my lewe heen en weer
elke oomblik mag onbewaak
en gevaarlik vir my wees
op my duin heers daar
egter net die Een
die Almagtige
God en Hemelse
Skepper van alles
en Heerser oor
almal

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 971
Kommentaar telling: 132

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 88 gaste aanlyn

Bydrae Totale