Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: dwelm gier

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 28 Oktober 2018 Aantal woorde: 56 70 Kere gelees 1

soos die golwe se geluide
my snags bedwelm in drome
soos die wind se temerigheid
my soms meemoedig laat
dwelm-misbruik se effek
op die mens se psige
een kant lê farma
se geld gierigheid
anderkant mens
se drang tot
self-behoud
soos dooie
plante
op
die strand
lê mense-wrakke
oral langs paaie
van ons land

©Teárlach




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 394
    Kommentaar telling: 43

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 16 gaste aanlyn

    Bydrae Totale