Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Dryfhout uit die stormsee – Silwer

Deur Amanda
Datum gepubliseer: 22 Oktober 2020 Aantal woorde: 46 48 Kere gelees 1

uitgespoeg op korrelsand
weerloos teen die son
dor verbrand alleen
moeg geveg teen die klotsing
op die rotse en die strand
dryfhout nikswerd stukkende mens
tog kan daar met aandag
uit ‘n kunstenaar se hand
‘n liefdesoffer genereer
sal die uitspoel weggooi dryfhout
in nuutskepping floreer




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    22 Oktober 2020

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2020 – OOP-projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 59
Kommentaar telling: 30

Ouma van Vier woelwaters. Ma van 5 (2 stief) en vrou van 'n wonderlike Godsman. Woon tans in Alberton. Skryf is my uitlaatklep. My hart bloei ink op papier.

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 90 gaste aanlyn

Bydrae Totale