Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: druppels reën

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 30 April 2019 Aantal woorde: 57 142 Kere gelees 2

my duin verdwyn in grys
oor die ronding van die see
pak donker blou wolke saam
ry op ry wit geverfde huisies
salueer met nat grys dakke
wanneer vet druppels val
dowwe akoestiese bas
kondig donderweer aan
wat brullend oor die see
golwe wit skuim-perde
die strand op jaag
waar bouers
haastig
die aftog
blaas

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 547
Kommentaar telling: 75

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 62 gaste aanlyn

Bydrae Totale