Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Droë Wes Transvaal

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 4 April 2020 Aantal woorde: 41 20 Kere gelees Hou van

Vaal droë wind
met stof
snel noord wes
as gras en bossie glowe.

In die storm gras
lê ń plat grys rug
soos ń walvis
alleen.

Deur seisoene van
somer hitte glowe
winter yswater
bly die droë wind
en
niemand spat ons nat.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 224
Kommentaar telling: 10

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 75 gaste aanlyn

Bydrae Totale