Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Draad Wysheid

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 12 Februarie 2020 Aantal woorde: 32 20 Kere gelees 2

Onkunde skiet
lank draad
wes noord
oos suid…
draai ‘n kringe
in self terug
om kort wysheid
te vind.

Woorde skiet
blaai na blaai
ń refrein van soeke
rigtingloos
na ń bietjie
meskien wysheid.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 129
Kommentaar telling: 10

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 95 gaste aanlyn

Bydrae Totale