Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Dominasie

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 25 Oktober 2020 Aantal woorde: 70 30 Kere gelees 1

met ondeurdagte wysheid
verlaat jy jou tuisland
vir wêreld dominasie
met arrogante kennis
van geweer, plofstof en geloof.

geloofs vaart word
arbeid en grondstof roof
bloederig gevier
met goud gewin
as ń gods geskenk.

een mulatto volk bly
wat Frans en Engels praat
op rap musiek dans
veld kennis het verval
in ń krot bestaan.

behoue bly geen kapitaal
net gebroke wesens
verlore die vermoë
om te groei
versplinter tussen waardes.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 469
Kommentaar telling: 75

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 65 gaste aanlyn

Bydrae Totale