Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Dokters raad ongehoor(pantoon)

Deur morne du preez
Datum gepubliseer: 3 Julie 2019 Aantal woorde: 41 65 Kere gelees 5

Gevaar rook maak dood
nikotien se spook
stres verslawer
vaevuur,vaevuur
nikotien se spook
slym en emfiseem
vaevuur,vaevuur
nog net ‘n laaste een
nikotien se spook
stres verslawer
nog net ‘n laaste een
gevaar rook maak dood.

©morné du preez




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 41
Kommentaar telling: 22

n dromerkind van oud nuut in skryfkuns maar die woorde hou my snags wakker,kunstenaar. Leser,loper advontuurus,hengelaar. ek hou my asem op om die hemel te kan vind waar ek nie anders is nie maar een wat nie anders is as ek myself nie.

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 74 gaste aanlyn

Bydrae Totale