Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Dogma

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 4 Mei 2019 Aantal woorde: 40 735 Kere gelees 1

Om hel te vermy
al die verordeninge
Wette voorskrifte,
verskrikings en beloftes
glo en vertrou
Om hel te vermy.

Leef ’n ander mens
se hemelhel….

Eien jou eie Mens,
hemel lewe
Ken en verstaan.
dit sal help as
U verstaan.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 61
Kommentaar telling: 9

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 116 gaste aanlyn

Bydrae Totale