Titel: diensbaarheid
Deur GEDAGTES
ek wonder oor diensbaarheid
by ‘n reëndruppel leer ek waarheid
by sy spat
word alles nat
onbaatsugtig is dit nie?
of ons dit betyds leer weet ek nie?
© Francois Meyer
TEMAS