Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Die winterbroer

Deur morne du preez
Datum gepubliseer: 7 Junie 2019 Aantal woorde: 38 217 Kere gelees Hou van

Hy het om die draai
kom loer
met sy witkombers
op die vloer kom lê

sy koue vingers
omhels
soos ‘n pels

hy die winterbroer
my wêreld
kom nat
in kleur
met sy
waterkwas.

©morné du preez




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    7 Junie 2019

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Junie 2019 projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 68
Kommentaar telling: 43

n dromerkind van oud nuut in skryfkuns maar die woorde hou my snags wakker,kunstenaar. Leser,loper advontuurus,hengelaar. ek hou my asem op om die hemel te kan vind waar ek nie anders is nie maar een wat nie anders is as ek myself nie.

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 87 gaste aanlyn

Bydrae Totale