Jongste aktiwiteit:

DIE WIEL

Die wiel.
Daar is n wind wat waai.
Wat n wiel laat draai.
Dit klink soos die geskree van n kraai.
Ek kan maar wil nie raai.
Waarheen die wiel gaan draai.
Die wiel se speke het menigte se hart deur boor.
Arms soos droe take va.n ‘n boom wat uitstrek na bo
Het siele laat kom swaai.
Soos die wind stadig draai
.
Met tyd sal die takke van die boom versier
met blare en sal daar menigte siele
kom rus en vrede soek onder die. Boom
soos die wiel stadig draai
nIemand sal hulle verheug as die wiel draai.
Verseker sal die skerp speke van die wiel
wat siele so genadeloos laat swaai jou siel kom swaai
.
Sien die boom is versier deur ‘n groot hand
sodat siele kan rus vind
so sal hulle smeek vir genade
onder die boom dat jou siel ook rus sal vind.
~jac~
2017-06-03.
Kopie reg voor behou




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed