Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Die veldmuis se kuier (Hutain gedig)

Deur Taai
Datum gepubliseer: 23 Desember 2019 Aantal woorde: 47 71 Kere gelees 2

Ek sien uit die hoek van my oog
geskok hoe jy verby laat spat
aangehits deur honger beoog
jy my koskas se kos te vat
vanuit veilige hoogte spat
moordende gille om my rond
‘n kleine muisie het gevat
en laggend laat spaander … jou vabond!

©Taai Bonthuys




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 37
Kommentaar telling: 1

Digter, Skrywer en professionele rekenmeester.

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 42 gaste aanlyn

Bydrae Totale