Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Die Swartland se Meisie is so mooi

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 16 November 2018 Aantal woorde: 147 360 Kere gelees 7

Vers 1:
o die swartland, se heuwels is saggies geel getooi
staan die deinserige, bloue-berge teen die lug
tronend mooi, so kosbaar en so vier
o die swartland, o die swartland se meisie is so mooi
Vers 2:
uit die klowe, en kranse val water in strome
vloei die stille stroompies, skone water so saggies
bakhand skep, sy water koel en soet
o die swartland, o die swartland se meisie is so fraai
Vers 3
o die boerseun, die boerseun bloos altyd tog so rooi
sien die boeremeisie, blonde hare oë wat lag
winkend mooi, vind ek my boere nooi
o die swartland, o die swartland se meisie is so mooi
Koor:
o die swartland, die swartland se meisie is so mooi
waai die heuwellande, koringare skiet vol saad
wuiwend geel, vol kos vir mens en dier
o die swartland, o die swartland se meisie is my nooi

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 584
Kommentaar telling: 82

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 122 gaste aanlyn

Bydrae Totale