Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Die rooibos

Deur Roeline
Datum gepubliseer: 2 Junie 2017 Aantal woorde: 59 166 Kere gelees 1

son en wolkloos en winde
skreeuende sonstrale brand
fel teen sy naaldagtige blare
suur sandkorrels skaaf seer
teen sy stewige dik wortels
kookwarm en kurkdroog en kliphard
‘n dooie dorre wêreld
maar hy is sterk soos Simson

kragtig groei hy
bietjie water is genoeg
warm son geur sy blare
‘n gesonde rooibos
hou almal se harte gesond

©Roeline




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 60
    Kommentaar telling: 18

    Ek is 24 jaar oud. Swot my Doktoraal by Stellenbosch universiteit. Skryf, teken, skilder, sport en foto's neem is my passie.

    Gebruikers Aanlyn

    2 Lede, 35 gaste aanlyn

    Bydrae Totale