Jongste aktiwiteit:

DIE OPSTANDIG VAN JESUS

DIE OPSTANDIG VAN JESUS

Opstanding van Jesus
Ons genade lê in HOM
Ons moet net in Jesus glo
In die graf en opstanding glo
Jesus vaar na die hemel daarbo

Die Heilige Gees maak Ons sag
Vergewe Ons sondes elke dag
Hy getuig van enorme krag
Ons Sing en juig elke dag
SY Koninkryk maak mag

God is die Koning van die heelal
Jesus het gesterf vir Ons almal
HY gee Ons nuwe lewenskrag
HY is in beheer…dag vir dag
HY wat ‘n nuwe lewe skep
wat Ons inniglik lief het

‘n Wonderwerk oneindig groot
HY is opgewek uit die dood
Opgevaar het na die hemel
Sit nou aan die regterhand
Van die God en Vaderhand

©️Eleen van Deventer Vorster
05/04/2021




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed