Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Die Oes

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 6 Junie 2019 Aantal woorde: 28 40 Kere gelees Hou van

Swart pad huis toe
vaal veld gelyn.
geel sonneblomme pronk,
trots.

Lê lepel met
veld en pad
verwelk tot swart.

Eers lelik raak,
dan
mooi blink.

Die Oes!




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 56
Kommentaar telling: 7

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 2,834 gaste aanlyn

Bydrae Totale