Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Die Nut

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 16 Januarie 2021 Aantal woorde: 35 47 Kere gelees 1

as mens hier sou sit
tot die oggend weer,
oggend raak.

sal die skree van voëls
en vêr verkeer,
weer verbruik raak?

wat is dan die nut,
meskien is die dood
ń beter begin?




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 506
Kommentaar telling: 81

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 117 gaste aanlyn

Bydraes – Argief