Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Die kyk (Silwer)

Deur Charleine
Datum gepubliseer: 31 Oktober 2019 Aantal woorde: 37 223 Kere gelees 5

Jou oë stol
modder
soos die borrel van die are
deur jou hart –
sonder die seën
van sagte reën
of die soet
van sjokolade
is daar geen sagvoel,
kalfie, bokkie
…of genade

Charleine Collins © Oktober 2019




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    31 Oktober 2019

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2019 projek – Kleur

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 104
Kommentaar telling: 40

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 52 gaste aanlyn

Bydrae Totale