Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Die Klein Dingetjies

Deur Récayla
Datum gepubliseer: 12 Augustus 2020 Aantal woorde: 55 83 Kere gelees 3

Dis daai klein dingetjies
wat tel-
die son wat koebaai sê
na ‘n ellendige dag met
die belofte dat môre
beter gaan wees,
die wolke wat ooptrek
na hulle geween het,
die laaste kolwyntjie
in die boks net vir jou
om te gaps,
die glimlag van ‘n geliefde-
alles wat niks is tel
tog.




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    13 Augustus 2020

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2020 – OOP projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 14
Kommentaar telling: 0

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 44 gaste aanlyn

Bydrae Totale