Titel: Die dood van ‘n vlinder(silwer)
Deur morne du preez
Vol verwagting het hy met sy vlerke flonkeer
om oor die swartdood té triomfeer,
nou is hy maar ‘n spatsel
oor ‘n ruit gedrapeer.
©Morné du Preez
TEMAS
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2021 – Verwagting/e-projek