Jongste aktiwiteit:

Die dood se dans

wie is die dwaas, wie is die wyse
die maer miserabel man
‘n bedelaar is hy
slaap wou hy nog

wie is die dwaas, wie is die wyse
die weelderige windmakerige man
‘n edelman is hy
werk wou hy nog

nie een het die dood ontwyk
beide proe die dooie dansreuk
gie-gie-gie grynslag die dood
dans en sing vir hulle
ek ruik jou armoedige lewe
maar slaap gaan jou nie help
ek ruik jou skatryk lewe
maar werk gaan jou nie help

nietig is julle lewe vir my
arm of ryk, almal is gelyk
ek het julle by die hand geneem
want jy moet na my dans kom

© Roeline

Apologie aan Totentanz se handboek:
Emperor, your sword won’t help you out
Sceptre and crown are worthless here
I’ve taken you by the hand
For you must come to my dance
At the lower end of the Totentanz, Death calls, for example, the peasant to dance, who answers:
I had to work very much and very hard
The sweat was running down my skin
I’d like to escape death nonetheless
But here I won’t have any luck
The dance finishes (or sometimes starts) with a summary of the allegory’s main point:
Wer war der Tor, wer der Weise[r],
“Who was the fool, who the wise [man],
Wer der Bettler oder Kaiser?
who the beggar or the Emperor?
Ob arm, ob reich, im Tode gleich.
Whether rich or poor, [all are] equal.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed