Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Die blou wens

Deur morne du preez
Datum gepubliseer: 19 Junie 2019 Aantal woorde: 51 114 Kere gelees 1

Hier in my spens
sit iets en grens
diep binne-pens

spoeg my uit
kou my rou
week my wil

gril en brul
bries koue wraak
wat my kraak

my gedagtes namaak
sit en slaap
koggel en gaap

niks te begeer
vind jy als
hierdie vuil ou blou wens.

©morné du preez




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 41
Kommentaar telling: 22

n dromerkind van oud nuut in skryfkuns maar die woorde hou my snags wakker,kunstenaar. Leser,loper advontuurus,hengelaar. ek hou my asem op om die hemel te kan vind waar ek nie anders is nie maar een wat nie anders is as ek myself nie.

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 89 gaste aanlyn

Bydrae Totale