Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: die aand

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 17 November 2020 Aantal woorde: 32 31 Kere gelees 2

.
vanaand is die aand
die aand van aande
.
jou lippe se soetheid
jou soel wangetjies
.
skemer se meegevoel
met dag se helderheid
.
aand rus wat verbloei
met harte wat skroei
.
©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1001
Kommentaar telling: 134

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 71 gaste aanlyn

Bydrae Totale