Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Dennebos in Afrika

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 4 Mei 2019 Aantal woorde: 34 144 Kere gelees 3

Dié dennebos staan
mooi gespasie
minimalistiese versiering
met ‘n bruin mat.

‘n bietjie
Groen
Dood
Steriel.

Dan bars dit oop
ruigte dik en hoog
wit hout
Geel hout
Swart Hout
sing saam in
Afrika.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 56
Kommentaar telling: 8

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 50 gaste aanlyn

Bydrae Totale