Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Dennebos in Afrika

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 10 Februarie 2020 Aantal woorde: 34 90 Kere gelees 2

Die dennebos staan
mooi gespasie
minimalistiese versiering
met ‘n bruin mat.

‘n bietjie
Groen
Dood
Steriel.

Dan bars dit oop
ruigte dik en hoog
wit hout
Geel hout
Swart Hout
sing saam in
Afrika.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 437
Kommentaar telling: 75

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 261 gaste aanlyn

Bydrae Totale