Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: dankie vir reën

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 16 Februarie 2021 Aantal woorde: 64 22 Kere gelees 1


my duin is nat gebid
die suile vog wat afsak
het strome riviere gemaak
het gebede om reën stil gemaak
terwyl die ergste stormwater
in rooi rivier strome spoed
hark en ploeg die boere
om landerye en bome
weer netjies te kry
stedelinge kyk
op en sug
want
helaas
nog ‘n sikloon
is oppad
maar
droogte
stilte heers
dankie-sê
vergete

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1075
Kommentaar telling: 136

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 116 gaste aanlyn

Bydraes – Argief