Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Dankbare Gordyn

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 19 Februarie 2020 Aantal woorde: 46 51 Kere gelees 1

As alles swart,
is.
moeilik, onvergenoegd
tot maag naar word.
verlore geld, vriende, tydelike
vertoon,
spoed verligting
deur klein wit pil
of gods geloof,
altwee
is skyn bestaan!

Die donker wolke
wat nou en aanhou
bou,
slaan weerlig strale
wat saad ontkiem,
en onbankbare verligting bring.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 227
Kommentaar telling: 10

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 52 gaste aanlyn

Bydrae Totale