Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: daeraad

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 21 Januarie 2020 Aantal woorde: 24 51 Kere gelees 1

dageraad is vol newels
misbanke versper die horison
koel, suurstof ryke seelug
vars en adem volle kos
vir my siel is dit

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 810
Kommentaar telling: 117

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 14 gaste aanlyn

Bydrae Totale