Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: dae

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 16 Januarie 2021 Aantal woorde: 60 47 Kere gelees 2


die sonbrand
hou my vandag
in die koelte van
ons spierwit huis
sonder vis, net gebrand
by die huis gekom eergister
die vitamine dee maak darem op
vir die ou bloedrooi velletjies
so is daar dae wat verloop
wat in mens se geheue
vasbrand soos ‘n son
se strale wat jou
vel verbruin en
soms blare
brand

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1075
Kommentaar telling: 136

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 120 gaste aanlyn

Bydraes – Argief