Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Daar’s ‘n wilde wind wat waai

Deur Lynne
Datum gepubliseer: 18 Augustus 2019 Aantal woorde: 77 62 Kere gelees 2

DAAR IS ‘N WILDE WIND WIND WAT WAAI

daar’s ‘n wilde wind wat waai
my siel onrustig, deurmekaar
in rigtings ver verwyder
na wanhoop van die lewe se ashoop

daar’s ‘n wilde wind wat waai
deur hartstog en verdriet
van verlies lankal verlore
in donker grotte versteek en afgesonder

daar’s ‘n wilde wind wat waai
soos die opskop van ‘n hings
ongetem, los en vry
in groen weivelde met sy God versoen

Kopiereg Lynne 2019




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    19 Augustus 2019

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2019 projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 30
Kommentaar telling: 11

Skrywer, dromer, kunstenaar, dromer, ontwerper, dromer, naaldwerkster, dromer, ma, dromer, ouma, dromer, lewensreisiger, dromer...

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 49 gaste aanlyn

Bydrae Totale