Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Corlett Drive

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 2 Julie 2020 Aantal woorde: 67 55 Kere gelees Hou van

lewens sloer verby
skuur oor teer
geen emosies word verruil
ignoreer of koop
die wagwoord hier.

besige mense
vloei verlore verby
die snot neus gehuurde kind
wat gas adem vir môre
se brood.

verskulde mode pop
dra swaar aan
bediendes, alleen huis kinders
glas besigheids man
se stads bestaan.

gesluier in vele doppe
stoot ons mis deur
hierdie lewens knoop
ń winkel trollie bestaan
verhard tot teer.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 354
Kommentaar telling: 36

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 252 gaste aanlyn

Bydrae Totale