Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Cooper (BRONS)

Deur Annamarie
Datum gepubliseer: 30 September 2020 Aantal woorde: 47 66 Kere gelees 5

Cooper

Liefste Cooper, ek kan die dae onthou:
ons was pragtig jonk;
ons het saam gepronk.
Uitbundig, bonsend in ons lewensfleur…
wie sou voorsien wat toe later gebeur?

Ai, Cooper, dit blyk jy’t my aan ‘n lyntjie gehou!
O, kyk nou hoe plat lê als sonder jou!




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    1 Oktober 2020

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die September 2020 – Liefdes-projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 8
Kommentaar telling: 2

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 109 gaste aanlyn

Bydrae Totale