Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Charleston Hill. Sekonder

Deur Zebulon Kochk
Datum gepubliseer: 22 Junie 2019 Aantal woorde: 151 74 Kere gelees Hou van

My skool is fantasiesen rooiryk-
‘n skool met n gehalte, kwaliteit.

Ja, hier is talent volop, jy het geen clue;
dalk moet jou oe self kom proe.

Ons het Einsteins, modelle, singers in jou vlag –
hier by die skool kan jy bad en good verwag.

Sekere skoliere lei aan die stilsit siek,
pronk heeldag op die terrein soos traffic.

Pouses in daar popcorn by pang,
maar ons kinders verkies mos Tops se drank.

Sigaretreuke kom van elke hoek,
swoeg deur soos n stinkende poep.

maar derbytyd vryf ons in wonde sout
want die skool met “rugby getroud.”

Ja, die skool is top notch by means splendid
en hoopvol na God, ons amal bid.

As moorde ko’ pla druk ons volsmoed deur
Opvoeders, sit n stop aan die skoliere wat so verkeer.

So al wil jy my skool badmouth en smeer met blaam
soos n familie staan die skool virewig saam.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 28
Kommentaar telling: 19

Woorde bou brue in my lewe.Ek is versottend lief vir gedigte.My gedagte is n kombuis waar die woorde bestandele en my gedigte die recipe .Ek gee aan God die dank vir die ongelooflik talent .Ek glo met Afrikaans kan ons die wereld verander    

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 92 gaste aanlyn

Bydrae Totale