Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: capella

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 14 Februarie 2020 Aantal woorde: 44 51 Kere gelees Hou van

daar is musiek op my duin
hier verberg langs die see
soms treurig van wel en wee
dikwels vrolik en sonder pyn

ek sing my liedjie acapella
net die wind wat my begelei
meestal aan Skepper gewy
sing ek my wysie tra-la-la

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 813
Kommentaar telling: 117

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 65 gaste aanlyn

Bydrae Totale