Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: brom brom

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 30 Oktober 2018 Aantal woorde: 62 81 Kere gelees 1

sagte dreuning word
stuk-stuk harder agter horison
waar vistreiler swaar gelaai swoeg
stadig met diep spoor sny sy boeg
weinig deining wat hom kan pla
kom ek soms op my duin aan
swaar gelaai met emosies
en dinge wat soms pla
weinig kan dan help
net stille sweef
van my siel
oor golwe
en land
bring
stilte
in my
verstand

©Teárlach




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 394
    Kommentaar telling: 43

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 66 gaste aanlyn

    Bydrae Totale