Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Taal waarskuwing*

Titel: brief aan my broer

Deur Inblueink
Datum gepubliseer: 3 April 2019 Aantal woorde: 122 275 Kere gelees 3

vir te lank het ek alleen geloop met hierdie groet
wat nooit gebeur het nie
moes ek stories skryf 
oor en oor lees sodat ek jou
jou werklikheid jou leef in onthou by my kon hou
heeltyd kon voel
soms wonder ek of jy sien en of jy weet
of jy my voel en verlange deel
my dae het verander nou dis soos n nuwe film
of liewer n toneel
want ek kyk nie net ek speel weer daarin
ek moes n pad stap vir nuwe dink en nuwe doen
die rolverdeling is nuut
die hoofstuk het mooi begin
hiers baie lag en huil doen dink en vertel ook
my en jou storie hier het geëindig
maar onthou sal nooit

© inblueink 2019




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 11
Kommentaar telling: 0

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 131 gaste aanlyn

Bydrae Totale