Brandstigting
rook veblind die oog
vlammende vure verwoes
– môre brand tot as
© Carma Shaw
25 Maart 2017
3 Kommentare
-
Elroux
Nog 'n uitstaande gedig. Met min se jy alles.
-
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Menseregte en morele wysheid projek
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
neels
Moet sê jy stel dit in bitter min woorde goed Carma