Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Brand

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 3 Januarie 2021 Aantal woorde: 40 41 Kere gelees 1

hout brand swaar
met lewe sap
in nat bas
are.

tonnels vol bloed
fluit stoom
in ń vurige
sug.

vuur hart brand
silwer wit blokkies
met swart riviere
omring.

met ligte kraak
val die stom stomp
in kille sand
tot as.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 497
Kommentaar telling: 80

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 98 gaste aanlyn

Bydrae Totale